DIENSTYE: SONDAG 09:00 | 18:00
KINDERKERK: SONDAG 09:00 | 18:00
Teaching the Teacher: UITGESTEL
Date and time is TBD
|Cape Town
As gevolg van twee belangrike sportdae hier in die Noordelike Voorstede, gaan ons vir eers die konferensie uitstel. Ons Onnies is baie belangrik vir ons, en ons kan nie wag om ’n dag vir julle uit te sit nie. Hou ons sosiale media dop vir meer inligting. Sien julle daar!
Tyd en plek
Date and time is TBD
Cape Town, Baruch Park, Viro Cres, Stikland Industrial, Cape Town, 7530, South Africa
Gaste
Meer oor hierdie geleentheid
CALLING ALL EDUCATORS
You have been called to fulfil a purpose. Your voice carries the power to shape and influence the next generation as an educator.
Kom sluit by ons aan vir 'n oggend gevul met bemoediging en waardevolle hulpbronne vir 'n tyd soos nou!
Meer oor Teaching the Teacher:
The role of our teachers and educators have never been more critical to the success of our children and to the prosperity of our country.
Ons is oortuig daarvan dat ons meer moet doen om onderwysers aan te moedig en toe te rus wat smag daarna om te deel in die verantwoordelikheid om verandering in ons skole te lei.
Your role as a teacher is incredibly significant as you have the unique opportunity to speak into the lives of the next generation.
Kom bederf jouself met 'n verfrissende en verrykende ervaring.
Gassprekers:
Gretha Wiid
Quinton Adams
Rocco van Rooyen
Tania Smit van Hekelwoorde
Sanlam - Health and Wealth
Koste - R150 (sluit in geskenksakkie en 'n bywoningsertifikaat vir QMS)